GRATISMove Well
My Pilates-Ateljee
Welkom in my Pilates-ateljee! Bou krag, soepelheid, balans en liggaamsbewustheid, en versterk die verbinding tussen liggaam en gees. Kom beweeg saam met my vir 30 of 45min in die gemak van jou eie huis en jou eie tyd. Sien uit om heerlik saam jou te oefen.
Alle Pilates-klasse en video’s word in Afrikaans aangebied.
Eet goed. Beweeg goed. Leef goed.

Kyk Hierdie Video’s Voordat Jy Begin
Waarom Pilates?
Toerusting Benodig
Pilates-asemhaling
GRATIS KLASSE
Geniet die eerste 8 Pilates-klasse gratis. Kies daarna jou toerusting om meer klasse te sien.
GRATIS
GRATISMat + Klein balletjie
GRATISGymbal
GRATISLang rek
GRATISLoop bands
GRATISSkuimroller + Masseerbal
GRATISMuur
GRATISMat + Tennisbal + Peanut
Volle Studio-toegang
Klasse 1–8 is heeltemal gratis.
Ontsluit Alle Klasse — R1 000 / jaar of R90 / maand
Kies een betaling van R1 000 vir 12 maande, of ’n maandelikse intekening van R90 wat outomaties hernu totdat jy kanselleer. Jou toegang is aan jou rekening gekoppel — nie aan jou toestel nie — so teken net in op enige foon, tablet of rekenaar en al jou klasse wag vir jou. Jou klasse bly oop solank jou lidmaatskap aktief is.
1. Skep Rekening
Nuut hier? Skep gratis ’n rekening met jou e-posadres — dit neem minder as ’n minuut.
2. Teken In
Het jy reeds ’n rekening? Teken in — as jy voorheen betaal het, ontsluit jou klasse outomaties.
3. Kies Jaarliks of Maandeliks
Betaal R1 000 eenmalig vir 12 maande, of teken in vir R90 per maand.
PayFast-betalings is binnekort beskikbaar. Intussen kan die jaarlidmaatskap veilig met Zapper betaal word.
Wil jy jou Pilates-reis voortsit?
Teken in of skep ’n rekening om al die Pilates-klasse te ontsluit.
GESLUIT / SLEGS VIR LEDE
Ingesluit by Jaar- (R1 000 / jaar) of Maandlidmaatskap (R90 / maand).
Kies ’n toerustingkategorie hieronder om die geslote klasse daarvoor te sien.
Soek jy meer klasse?
Kies jou toerusting hieronder.
Meer klasse kom binnekort. Hou dié spasie dop!
